Weet jy van hierdie groep mense wat vir ‘n tydperk van omtrent 200 jaar in Amerika in gemeenskappe gelewe het en wat ‘n direkte invloed in hul omgewin…
Besef ons lesers dat elektronika in die laaste paar jaar so dramaties verander het dat selfs nuwelinge met min elektroniese agtergrond dit regkry om e…
Soos enige werkgewer of Menslike Hulpbronne-praktisyn sal weet, is duur opleiding en indrukwekkende sertifikate nie altyd 'n betroubare aanduiding dat…
KragDag is die grootste alternatiewe energie en selfstandigheid-ekspo in die land (as jy “Afrikaanse” na “grootste” invoeg, kan jy “land” met “wêreld”…
Dit was nie uit die staanspoor my plan om ‘n entrepreneur te word nie. Om die waarheid te sê was ‘n eie besigheid nie eintlik iets waaraan ek gedink h…
In ‘n vorige artikel het ons na mikrobeheerders en in die besonder na die Arduino-mikrobeheerder gekyk. In nog ‘n artikel is die verskillende aanwendi…
‘n Paar jaar gelede het ek ‘n artikel oor klimaatsverandering vir ‘n koerant geskryf en hoe klimaatsverandering tot die uiteindelike ineenstorting van…
In 1986 het die tydskrif, The Economist, die eerste keer die sogenaamde Big Mac® Indeks gepubliseer wat ‘n tong-in-die-kies poging was om die Koopkrag…