Die staat is onlangs in die hof gedwing om die implementering van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) op te skort. Hierdie ontwikkeling volg op…
Op 24 Maart 2020, net ná die aankondiging van die grendelstaat skryf Alec Hogg (neem ek aan), in Ramaphorie styl, in die BizNews* nuusbrief “Watching …
Terwyl die gety in die res van die wêreld aan die draai is, beweeg Suid-Afrika ongelukkig in die teenoorgestelde rigting met groter skade deur die kor…
In die lig van die onsekerheid wat regeringsregulasies met betrekking tot Covid-19 in die land veroorsaak het, is die GROOTSTE Alternatiewe Energie en…
In die KragDag nuusbriewe van 17 April, 1 Mei en 15 Mei (elke keer twee weke uitmekaar) is in ’n meningsopname vir KragDag lesers gevra hoe hulle oor …
Soos in vandag se nuusbrief is daar in die KragDag nuusbriewe van 17 April en twee weke later weer op 1 Mei in ’n meningsopname vir KragDag lesers gev…
Meneer Cyril Ramaphosa se aankondiging van die grendelstaat, waarvolgens ’n groot gedeelte van die land se bevolking in “huisarres” geplaas is, is deu…
Die artikel hieronder, wat oorspronklik op Sakeliga se webtuiste geplaas is, belig die omvang van die skuldtrajek wat die regering gekies het om voren…
Tuisonderwys, as ’n alternatief tot tradisionele onderwys, is besig om ’n geweldige groei te beleef na gelang die staat al meer geluide maak waarin hu…
Die waarde van onderwys sal seker deur bitter min mense betwis word, maar mense mag oor die inhoud wat aan die woord geheg word, hemelsbreed verskil. …