Piet le Roux
Piet le Roux is sedert 2017 die Uitvoerende Hoof van Sakeliga. Hy is ‘n alumnus van die Universiteit Stellenbosch, en beskik ook oor ‘n meestersgraad (Unisa) in Ekonomie oor die impak van Swart Ekonomiese Bemagtiging op ekonomiese groei.
Baie van die mees basiese en dierbare dinge het ons as geskenke ontvang: die gesin en familie waarbinne ons gebore is, die gemeenskappe waardeur ons d…
Sakeliga is in 2011 deur vooraanstaande sakelui en gemeenskapsleiers opgerig as ‘n klub van sakelui, beroepslui en beleggers wat saam hul konstitusion…
Die redding gedurende die rampspoedige plundery wat die afgelope week in KwaZulu-Natal en Gauteng afgespeel het, was die stappe wat gemeenskapslede ge…
Die sakegroep Sakeliga berei tans voor op litigasie met die doel om die permitstelsel vir besigheid te verwyder of te versag. Die doel is om die reg o…
Op 5 Junie trek Afrikaanse sakelui in Pretoria saam vir ‘n belangrike strategiese gesprek: hoe om besigheid staatsbestand te maak. Die geleentheid is …