“Ek het ‘n kussing in my rug ‘n paar jaar terug gegly” of “my rug het ingegee, maar die dokter sê ek gaan oraait wees” lui die geselskap partymaal om …
Die groente in Kleinskuur se akwaponiese stelsel het nog nooit eers snuf in die neus gekry van enige gifstof wat naby hulle verby beweeg het, op hulle…
KragDag se inspirasie om “jou eie ding te doen” is nie net beperk tot die huidige volwasse generasie nie, maar met ‘n toekomsgerigtheid word die lewen…
Deel 1 - Internet-terminologie Kommunikasie is ‘n integrale deel van ons lewe en as u hierdie lees, het u ook internet as ‘n kommunikasiemedium. Maar …
In hierdie klankgreep uit Marianne Breytenbach se Uit die Hoed program op Pretoria FM bespreek Hannes van Heerden hoe jou motor oor tien jaar gaan lyk…
Hoe word die laaitempo van batterybank bereken, gegewe die kapasiteit van die batterybank? Hierdie is ‘n enkelvoudige vraag, maar dit kan egter veelvu…
Voorwaar het dit rimpelings veroorsaak toe Nersa hulle voorlopige raadplegende voorstel ten aansien van “Rules for Registration of Small-Scale Embedde…
Op 5 Junie trek Afrikaanse sakelui in Pretoria saam vir ‘n belangrike strategiese gesprek: hoe om besigheid staatsbestand te maak. Die geleentheid is …
Sedert die ANC aan die einde 2017 op hul konferensie 'n besluit geneem het dat onteiening sonder vergoeding voortaan deel van hul beleid sal wees, het…