Dit word algemeen aanvaar dat indien waterstof vrylik beskikbaar sou wees, dit die ideale brandstof vir motorvoertuie sou wees. Groot hoeveelhede wate…
Ons as Suid-Afrikaners het ons eie uitdagings - daar is droogtes, misdaad, bedrog en korrupsie en nog vele ander. Vanuit ‘n bemarkingsoogpunt het ons …
“Bemagtig jouself.” “Doen jou eie ding.” Dit is die filosofie waarom daar ‘n KragDag-gemeenskap bestaan. In ‘n groot mate is dit ook die filosofie wat…
Nedbank het Suid-Afrika se eerste sonkragbanktak, volgens eie aanspraak, in Mncwasa, ongeveer 60km van Mthatha in die Oos-Kaap bekend gestel. In wat v…
Wanneer van energiebesparende beligting gepraat word, is glimdiodelampe of LED-lampe deesdae die gonswoord. LED-lampe is vandag in soveel gerieflike f…
In vandag se ekonomiese omstandighede is daar baie min mense wat ‘n nuwe voertuig kan bekostig. Daarom is meeste mense vandag daarop aangewese om vir …
Energie kan nie geskep of vernietig word nie, maar ons kan dit wel omskakel van een vorm na 'n ander meer bruikbare vorm. Met die uitsondering van ker…
Kogenerasie – ook genoem Hitte en Drywing Kombinering (Engels: Combined Heat and Power – CHP) is nie werklik ‘n nuwe bron van energie nie, maar eerder…
Australië sal volgens beplanning in 2018 die wêreld se eerste proefloop doen vir waterstofaangedrewe voertuie. Dit volg na die CSIRO in Australië se d…