Carel Ballack
Carel Ballack is al meer as 17 jaar betrokke in die Energie en Hernubare Energie sektor. Oorspronklik as entrepreneur en kleinsake-eienaar wat as vakman gekwalifiseer het vir die elektriese-, loodgieter- en gasdissiplines. Sedert 2010 is Carel betrokke by data-insameling, opleiding, verslagskrywing en verskeie programme wat gesentreer is rondom die ontwikkeling van die fotovoltaïese- en hernubare energie sektore, hoofsaaklik vir Suid-Afrika. Suksesse sluit in kontraktering vir sommige van die grootste wêreldwye hernubare energie organisasies om behulpsaam te wees met strategiese besigheidsontwikkeling in Afrika en die byhou van die mees omvattende databasis van sonkrag-installasies in Afrika deur 'n deurlopende navorsingsplatform as stigter van PQRS. Carel is tans 'n konsultant en verskaf inligting en data wat hulpverleningsorganisasies, Ondernemings Sonder Winsmotief, kommersiële entiteite en belanghebbendes help om strategieë oor besigheidsgroei vir die Hernubare Energie-sektor in SA en Afrika te ontwikkel met behulp van geverifieerde data. Carel was persoonlik betrokke by opleiding van meer as 2 000 kandidate in sonkrag verwante tegnologieë oor die afgelope sewe jaar en het 'n reputasie opgebou vir standaarde en kwaliteit vir beide die installering en ontwerp van verskeie sonkragtegnologieë. Deur hierdie inisiatiewe het hy 'n gehalteversekeringsprogram ontwikkel vir finansiële instellings, wat die risiko verbonde aan Hernubare Energie projekte vir die sonkragbedryf verminder, Enel, Energy Partners. Hy was in permanente of op kontrakbasis ook onder andere betrokke by die volgende instansies: Tesla, CDAA (Copper Development Association of Africa), SESSA (Sustainable Energy Accosiation of South Africa), ABB, die Departement van Energie, Energy Partners, Solareff, Wes-Kaap regering in samewerking met GreenCape en SABS (die Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde).
Energie 5 Okt 2021
Om ‘n inkomste te verdien uit sonkrag is ‘n interessante konsep. Daar is talle maniere waarop hierdie tegnologie aangewend kan word om ‘n verdienste t…
Energie 25 Mei 2021
Sonkrag word deur talle verbruikers gesien as ‘n uitweg om Eskom se stygende kostes te vermy en as ‘n manier om beurtkrag te ontduik. Nie almal wat so…
Energie 21 Apr 2021
Hierdie artikel gee ‘n inleidende oorsig waarom dit nie aanbeveel word om die grootte van ‘n sonkragstelsel te bepaal deur slegs ‘n munisipale rekenin…
Energie 28 Aug 2020
Uiteindelik het energie, opgewek en gestoor deur sonkragstelsels, goedkoper geword as elektriese energie wat deur Eskom voorsien word. Ons kan nou in …
Energie 6 Aug 2019
Die tempo waarteen die verkope van sonkrag-stelsels in Suid-Afrika groei word deur 'n verskeidenheid faktore beïnvloed. Daar is onder andere, Eskom-ta…
Energie 20 Mar 2019
Met die herinstelling van beurtkrag einde 2018, het talle verbruikers die besluit geneem om met behulp van batterye hulle besighede en huishoudings se…
Veiligheid Voordat ons met die vier stappe begin, is dit belangrik om kennis te neem van veiligheidspraktyke tydens elektriese installasies en van reg…
Energie 12 Jun 2018
Hoe word die laaitempo van batterybank bereken, gegewe die kapasiteit van die batterybank? Hierdie is ‘n enkelvoudige vraag, maar dit kan egter veelvu…
Energie 6 Mar 2018
Wanneer ons ‘n sonkragstelsel vereenvoudig tot op die been, is daar twee prominente elemente wat die sukses van enige stelsel bepaal – drywing (in die…