KragDag gebeur nie net een keer per jaar, wanneer mense in hulle duisende op Diamantvallei Landgoed toesak nie. KragDag gee jou heel jaar lank die gel…
Vanjaar vind KragDag in Oktober plaas. Goedkeuring is gegee dat die Sakeliga KragDag 2021 ekspo hierdie jaar op 14, 15 en 16 Oktober op Diamantvallei,…
Die KragDagdatum vanjaar is 14, 15 en 16 Oktober. Dan lei alle paaie na die Diamantvallei Landgoed, 20 km oos van Pretoria. Op hierdie datum en hierdi…
Covid-19 het die wêreld in rou gedompel. Miljoene mense het reeds beswyk aan die wrede siekte wat onder oud én jonk maai. Hierdie “miljoene” is nie bl…
Die Spreuke-digter sê: " ‘n Afgebreekte stad sonder ‘n muur, so is ‘n man wat sy gees nie kan inhou nie.” TLU SA se Uitvoerende komitee (UK) het onlan…
Dit is opmerklik hoe baie mense deesdae sukkel om ’n positiewe ingesteldheid te handhaaf. Dit is asof ons gedurig veranderende wêreld heeltemal té vin…
Dis ’n jaar sedert Bianca Coetzee (33) en haar seuntjies, Christiaan (9) en Eben (8), Nigerië toe verhuis het om by haar man en die seuns se pa, Jaque…
Die sakegroep Sakeliga berei tans voor op litigasie met die doel om die permitstelsel vir besigheid te verwyder of te versag. Die doel is om die reg o…
Titel: Die Bybel in Fokus Outeurs: Louis Jonker, Jan Botha en Ernst Conradie Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 978-0-79632-233-3 (sagteband) ISBN: 978-0-79632…
Op Vrydag, die 1ste Mei, spring ek in my kar om die 3250 km heen en weer tussen Kaapstad en Pretoria so vinnig as moontlik kaf te draf. Dit neem my 37…