Daar bestaan egter nie ‘n “Moore” se wet ten aansien van tegnolgieontwikkeling op die gebied van die stoor van elektriese energie nie. Alhoewel tegnol…
In lyn met KragDag se Doen jou eie ding! leuse, wil KragDag nie met sentrale beheer en alleeninisiatief voorskryf wat die inhoud van jou selfstandighe…
Die gedagte om vrugte, groente en in die algemeen, verskillende voedselsoorte te preserveer is ‘n eeue-ou gedagte, wat jare terug al byna vervolmaak w…
Op 8 Februarie 2018, die dag toe Tesla se nuwe Roadster as hooffoto op ‘n KragDag nuusbrief verskyn het, het Elon Musk se ander indrukwekkende maatska…
Meeste ondernemings se bemarkings-oogmerk is daarop gerig om nuwe klante (customers) of kliënte (clients) te werf. Volgens die woordeboek word die woo…
Wanneer ons ‘n sonkragstelsel vereenvoudig tot op die been, is daar twee prominente elemente wat die sukses van enige stelsel bepaal – drywing (in die…
Geen water-, elektrisiteit- of riool-rekening Die aardskip-konsep is ontwikkel deur die argitek, Mike Reynolds, en is meer as 40 jaar oud. Waarom maak…
Wat is die verskil tussen ontdekking, uitvinding en innovasie? Dit lyk asof daar redelik eenstemmigheid is dat ontdekkings iets is wat vantevore reeds…
Die rampomp is nie ‘n nuwe uitvinding nie, trouens die ontwerp is al bykans 300 jaar oud. Tog is daar vandag nog baie aanwendings vir hier “ou” uitvin…