Filosofies & Ekonomie
Selfstandigheid en vryheid: Wat dit beteken om weer beheer te neem
Vir lank het gesinne hul lewens ingerig asof iemand anders uiteindelik moet seker maak dat dinge werk. Dat die stelsel sal hou. Dat politici dinge sal…
Wat lê voor vir Suid-Afrika se ekonomie?
Dawie Roodt (Uitvoerende Direkteur by Efficient Group) en Russell Lamberti (Uitvoerende Direkteur by Sakeliga) beoordeel of Suid-Afrika se onlangse ek…
Vat self die stuur – vorm saam ‘n vloot
Die mediadekking van die pas afgelope G20-beraad het feitlik uitsluitlik gefokus op: Die geskarrel om Johannesburg se strate, as reisroetes van intern…
Lex Libertas: ’n Nuwe krag vir selfregering en plaaslike outonomie in Suid-Afrika
Lex Libertas het in ’n kort tydperk gevestig geraak as een van Suid-Afrika se mees dinamiese nuwe ideesentra en voorspraakgroepe. Die organisasie foku…
Tussen verval en vryheid
Daar is wêreldwyd ’n tasbare spanning in die lug. Die wêreldorde wat dekades lank ‘n persepsie van sekerheid gebied het, begin kraak. ’n Nuwe koue oor…
Boekoorsig: Inspirerende leierskap
Inspirerende leierskap: riglyne vir sukses uit die sakewêreld en die Woord het pas by Lux Verbi verskyn. Ek was voorwaar hoog in my skik toe hierdie t…
City Gates roep ’n boodskap van hoop uit op die N4
Op die N4 pryk daar nou ’n kragtige nuwe reklamebord wat nie net in die verkeer aandag trek nie, maar ook harte roer: “Freedom!”. Hierdie een woord, g…
Is jy ‘n redelike mens?
Op 24 Maart 2020, net ná die aankondiging van die grendelstaat skryf Alec Hogg (neem ek aan), in Ramaphorie styl, in die BizNews* nuusbrief “Watching …
Die Stem van Rede: Ontwikkel Jou Denkvaardighede met Logika
Logika is die studie van die standaarde vir rasionele denke en geldige argumente. Hierdie dissipline het ongelukkig grootliks in onbruik verval. Daar …