Met die eerste oogopslag, was ek oortuig dat die drukkersduiwel sy grootste flater ooit begaan het. Kan jy jou voorstel hoe groot die finansiële verli…
Die KragDag-webtuiste lok duisende virtuele besoekers in ’n maand en ons nuusbrief gaan ongeveer elke twee weke uit na bykans 90 000 intekenare oftewe…
Waneer die tweede dag van Mei aanbreek, slaak menige maatskappy-eienaar, entrepreneur of werkgewer ‘n sug van verligting. Ten einde laaste kan werk we…
In die elf jaar wat ek besigheidsafrigting pleeg het besigheidslui elke verskoning in die boek opgedis waarom goed geformuleerde en geskrewe sakeplann…
Entrepreneur Annandé Lathleiff, ’n gekwalifiseerde skoonheidsterapeut wat haar eie salon bedryf en ook haar eie produkte ontwikkel en verkoop, woon in…
Die waarde van Besigheidsafrigting in onsekere tye Die invloed van Covid-19, ‘n dreigende oorlog, stygings in brandstof- en kommoditeitspryse, tesame …
Dit was vir my ’n voorreg om met Elsabé Ebersohn te gesels oor die dienste en produkte wat sy aanbied. Elsabé, ’n ingenieur van beroep, is ’n spontane…
Ek is in die bevoorregte posisie dat ’n naby familielid ’n finansiële adviseur is en dat ek haar altyd kan nader wanneer ek wonder of ek my geldsake n…
Die Covid-19-pandemie het die hele wêreld onverhoeds betrap. Ons moes blitsvinnig aan ’n nuwe normaal gewoond raak, terwyl ons deurentyd ons geliefdes…
Met KragDag se ekspo wat binnekort plaasvind, is dit dalk ’n goeie idee om jou verkoopstrategie op te skerp. Dis is nie genoeg om bloot ’n stalletjie …