Met al die inligting wat die rondte doen oor Covid-19, hoor of lees mens van tyd tot tyd dat pasiënte te min suurstof in hulle bloed het. Die term “hi…
Die verband met tipe 2 diabetes. Ons weet almal van suikersiekte (diabetes), maar besef ons die omvang van die probleem? Vergelyk die volgende syfers …
JY het simptome ontwikkel wat jou laat dink jy mag dalk Covid-19 onder lede hê. Toe het jy jou dokter of die Covid-19 hulplyn geskakel en die raad gek…
Hierdie is wêreldstatistieke soos Worldometer dit weergee vanaf 1 Januarie 2020 tot 17 April 2020 – dus ‘n weergawe van die afgelope 3½ maande se stat…
Hier volg algemene raad tydens die Covid-19 pandemie uit my oogpunt as ma en huisvrou met mediese agtergrond. Sommige standpunte mag gesien word as ko…
Nighthawks, ‘n skildery deur Edward Hopper Ek skryf hierdie op die eerste dag van die drie weke ingeperkte staat as gevolg van Covid-19, wat in Suid-A…
Sedert ons vorige artikel oor die nuwe coronavirus het dit ‘n ander naam gekry en het die prentjie drasties verander. Die siekte het na elke vasteland…
Die uitbraak van die nuwe virusinfeksie, veroorsaak deur Coronavirus 2019-nC0V, is die afgelope maand groot nuus en baie inligting doen die rondte. On…
Dermmikrobioom is ‘n versamelnaam vir die genetiese materiaal van al die bakterieë, virusse, fungi en ander eensellige diertjies, wat in ons spysverte…
Die vermoë om te beweeg is ‘n baie belangrike aspek van ons lewe. Vra maar vir enige persoon wat ‘n verlamming van een of meer ledemate opgedoen het! …