Vleispryse het die afgelope paar jaar beduidend al hoe duurder geword. Die dae toe mens nog soos in die ou dae kon weglê aan rys en groente met ’n ord…
Ek was so dankbaar toe Elsabé Brits, skrywer van Emily Hobhouse: Geliefde verraaier vir my ’n getekende kopie van haar besonderse boek stuur met die b…
Die openbare verhore oor die Wysigingswetsontwerp vir Basiese Onderwys, beter bekend as die BELA Bill, het onlangs plaasgevind. In hiérdie verhore sta…
Tafelberg publiseer Johan Fourie, ’n internasionaal-gerekende professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch en ook rubriekskrywer vir Rappor…
’n Rukkie gelede het ek ’n artikel geskryf getiteld “Laat kinderspeletjies herleef” wat hier te lees is. Ek beklemtoon hierin dat ouers daarteen moet …
Daar is vandag sowat 900 miljoen mense in Sub-Sahara Afrika wat geheel en al op tradisionele kruiekure aangewese is. Wêreldwyd is mense ook besig om a…
Onlangs hoor ek iemand ’n opmerking maak oor hoe duur lewensonkostes geword het en hoe al meer families (en in sommige gevalle vriende of selfs vreemd…
Nie baie lank terug nie... "Ek moet so gou as moontlik iets doen om my Eskom rekening te verlaag." Dis wat Hendrik so ruk terug vir homself gesê het. …
Daar is sekerlik niemand in Suid-Afrika wat nog nie na sonkrag gekyk het as ‘n oplossing om besparing te bewerkstellig of om beurtkrag to oorbrug nie.…
Hoeveel tyd spandeer (of liewers, vermors) jy om kliënte wat jou geld skuld vir betaling na te jaag? As jy voel jy werk te hard om hulle hul skuld te …