Ignatius Cronje
Ignatius Cronjé is die stigter en besturende direkteur van LessWatts, 'n hernubare energiemaatskappy wat mense help om hulle afhanklikheid van netwerkdienste te verminder en selfstandigheid te bevorder. Die vraag na tegnologiesgedrewe oplossings vir alledagse probleme het nog altyd sy belangstelling geprikkel en energiesekerheid en -dinamika is die nuutste openbare uitdaging wat die hoof gebied moet word.
Energie 18 Mei 2023
Daar is sekerlik niemand in Suid-Afrika wat nog nie na sonkrag gekyk het as ‘n oplossing om besparing te bewerkstellig of om beurtkrag to oorbrug nie.…