Ine de Vries is 'n inspirasie vir elke vrou. Met 'n graad in drama in haar sak het sy ook 'n magistergraad in sielkunde verwerf. Sy het 'n privaat pra…
Die Anglo-Boereoorlog in kleur: Guerrillaoorlog, 1900-1902, Volume 2 deur Tinus le Roux word deur Protea Boekhuis uitgegee. Dit is die opvolg van Die …
KragDag-lesers maak erns met die Woord en leer ook hulle kinders van God se weë. Christian Art Publishers publiseer Dagstukkies en gebede vir dogters …
Herman Lensing se jongste resepteboek getiteld Herman se tafel is pas deur Penguin Books uitgegee. Die boek beslaan 192 bladsye en bied tien unieke sp…
Dagstukboeke help gelowiges om daagliks tyd opsy te sit om dieper in die Woord te delf en aan 'n verhouding met hulle Skepper te bou. Die lewe is so g…
Inspirerende leierskap: riglyne vir sukses uit die sakewêreld en die Woord het pas by Lux Verbi verskyn. Ek was voorwaar hoog in my skik toe hierdie t…
Hierdie Bybelse dagboek is al oor die honderd jaar oud. Die jongste weergawe, Uit die Beek 2026, is pas deur Lux Verbi uitgegee en is reeds beskikbaar…
Hierdie kosbare resepteboek het pas by Lig in Duisternis Uitgewers verskyn. Dit is honderd vier en dertig bladsye lank, is propvol heerlike koesterres…
Ek is altyd opgewonde wanneer daar 'n splinternuwe kookboek op my lessenaar beland. Daar is min dinge wat vir my so lekker is soos om die resepte van …