Slim watervlakbestuursoplossing by die KragDag ekspo terrein
Fontana Software het sy basis in Pretoria en het meer as 25 jaar ondervinding in 'n wye verskeidenheid van bedrywe en toepassings. In die outomatiseri…
Opvoedkundige boeke vir kinders
Dit is altyd opwindende nuus wanneer daar nuwe opvoedkundige leesstof vir kinders verskyn. Uitgewers doen baie moeite om boeke van waarde na hierdie u…
Boererate vir wonde
Soveel ouers vra vir hulle kinders wat huil (sarkasties en/of om die situasie te bepaal): “Is daar bloed?” Wat gemaak as daar bloed is? Soms is die no…
Wenke vir virtuele spanwerk
Danksy moderne tegnologie is dit vir maatskappye moontlik om ’n werkerskorps te hê wat aanlyn afstandwerk verrig vanaf verskillende destinasies wêreld…
KragDag deur die jaar – Jou gids tot selfstandigheidsoplossings
KragDag gebeur nie net een keer per jaar, wanneer mense in hulle duisende op Diamantvallei Landgoed toesak nie. KragDag gee jou heel jaar lank die gel…
Boeke oor die Kruger Wildtuin
Ek is sommer baie opgewonde om hierdie drie 2023-titels aan KragDag lesers voor te hou. Elke boek bevat ’n kaart, pragtige kleurfoto’s, interessante f…
Beplan jou besoek by KragDag
In die voorwoord het ek genoem dat ek elke keer na KragDag toe kom, met `n vraag of drie. En omdat ek weet hoekom ek KragDag toe kom, is dit vir my ma…
Wat kan jy verwag op KragDag?
In die voorwoord het ons heelwat gesels oor vrae en antwoorde. Tog is daar baie meer wat KragDag vir jou bied. Fokus op die gesin: KragDag is slegs 20…
Word Ryk, Bly Ryk
LAPA Uitgewers publiseer PJ en Geo Botha se boek getiteld Word ryk, bly ryk: Hoe om welvaart te skep en bestuur. Dit beslaan 174 bladsye en is tjokken…
