Tafelberg Uitgewers publiseer Daniel Strauss se splinternuwe boek getiteld Werk soos ’n miljardêr. Strauss is ook die skrywer van die topverkoperboek …
Ek het onlangs ’n heerlike boekpakkie van Van Schaik Uitgewers ontvang met die volgende vier Engelse titels: Introduction to marketing – a Southern Af…
Ons het Moedersdag op 14 Mei gevier, maar daar is geen rede waarom ma’s nie maar elke dag bederf kan word nie. Sommige van ons is bevoorreg omdat ons …
Met falende Eskomstelsels het dit vandag die in-ding geword om oor energie te praat. Daar is weinig instellings en individue wat nie op die een of and…
In September 2021 is die toekoms van Suid-Afrika beskryf as ‘n Lappiesrepubliek, ‘n verbrokkelde nasionale staat bestaande uit drie dele. In Somalië i…
’n Vinnige internetsoektog het my finaal oortuig van hoe sleg te veel skermtyd vir kinders is. Ek is dus ’n vurige voorstander daarvan dat die jongspa…
Daar is al hoe meer mense wat hulle huishoudings op ’n gereedheidsgrondslag plaas ten einde meer weerbaar te wees teen moontlike natuurrampe of katast…
Ek wil nou nie aandik of altyd op dieselfde aambeeld hamer nie, maar soms moet mens die stoute skoene aantrek en die aap uit die mou laat. Wie A sê, m…
Murdoch Books publiseer The Food Saver’s A-Z deur Alex Elliot-Howery en Jaimee Edwards. Dit is ’n stewige, hardeband publikasie en beslaan 518 bladsye…
CUM Boeke publiseer Johan Smith se boek getiteld Depressie, spanning en uitbranding. Hy verduidelik in hierdie tweede uitgawe wat pas vrygestel is hoe…