Daar is vandag sowat 900 miljoen mense in Sub-Sahara Afrika wat geheel en al op tradisionele kruiekure aangewese is. Wêreldwyd is mense ook besig om a…
Onlangs hoor ek iemand ’n opmerking maak oor hoe duur lewensonkostes geword het en hoe al meer families (en in sommige gevalle vriende of selfs vreemd…
Nie baie lank terug nie... "Ek moet so gou as moontlik iets doen om my Eskom rekening te verlaag." Dis wat Hendrik so ruk terug vir homself gesê het. …
Daar is sekerlik niemand in Suid-Afrika wat nog nie na sonkrag gekyk het as ‘n oplossing om besparing te bewerkstellig of om beurtkrag to oorbrug nie.…
Hoeveel tyd spandeer (of liewers, vermors) jy om kliënte wat jou geld skuld vir betaling na te jaag? As jy voel jy werk te hard om hulle hul skuld te …
Tafelberg Uitgewers publiseer Daniel Strauss se splinternuwe boek getiteld Werk soos ’n miljardêr. Strauss is ook die skrywer van die topverkoperboek …
Ek het onlangs ’n heerlike boekpakkie van Van Schaik Uitgewers ontvang met die volgende vier Engelse titels: Introduction to marketing – a Southern Af…
Ons het Moedersdag op 14 Mei gevier, maar daar is geen rede waarom ma’s nie maar elke dag bederf kan word nie. Sommige van ons is bevoorreg omdat ons …
Met falende Eskomstelsels het dit vandag die in-ding geword om oor energie te praat. Daar is weinig instellings en individue wat nie op die een of and…
In September 2021 is die toekoms van Suid-Afrika beskryf as ‘n Lappiesrepubliek, ‘n verbrokkelde nasionale staat bestaande uit drie dele. In Somalië i…