Bouwe van der Eems
Bouwe van der Eems en sy vrou Debbie het hulle 5 kinders tuis opgevoed sedert 2000. In 2002 het hy betrokke geraak by tuisonderwysorganisasies toe hy trustee geword het van die Pestalozzi Trust, ‘n regsfonds vir tuisonderwys.
In 2011 het hy en sy gesin die aanlyn platform SAHomeschoolers.Org gebou, met die doel om die beginpunt te wees vir almal wat belangstel in tuisonderwys en hulle deel te maak van die tuisonderwys ekostelsel. In 2013 het hulle in samewerking met KragDag begin om tuisonderwys ekspo’s te organiseer.
Bouwe het ‘n MSC graad in elektroniese ingenieurswese by the Universiteit van Stellenbosch verwerf en is ’n geregistreerde professionele ingenieur. Hy speel ook die Franse Horing en is saam met sy kinders in die Bellville Hoër Simfoniese Blaasorkes. Hy en sy gesin woon in Kaapstad en hy is ook ‘n aktiewe lid van die plaaslik inwonersverenigings.
Sedert 1996 het die SA Skolewet voorsiening gemaak vir tuisonderwys, op voorwaarde dat ouers hulle kinders registreer en voldoen aan sekere beperkende…
Die Afrikaner-verklaring het ‘n nuwe bedeling in die Suid-Afrikaanse politiek ingelui. Die vorige bedeling was gebasseer op ‘n unitêre bekwame Suid-Af…
Die Pestalozzi Trust is in 1998 gestig om die vryhede en regte van ouers wat tuisonderwys kies te beskerm. Tydens die vorige bedeling was tuisonderwys…
Die openbare verhore oor die Wysigingswetsontwerp vir Basiese Onderwys, beter bekend as die BELA Bill, het onlangs plaasgevind. In hiérdie verhore sta…
In September 2021 is die toekoms van Suid-Afrika beskryf as ‘n Lappiesrepubliek, ‘n verbrokkelde nasionale staat bestaande uit drie dele. In Somalië i…
Finansies 2 Mar 2023
Hopelik gaan 2023 die begin van ‘n groeiende belastingboikot wees. Diegene wat nog gehoop het dat die staat ons van’n katastrofe gaan red het is deur…
Wanneer oor burgerlike ongehoorsaamheid gepraat word na die soveelste insident van politieke magsmisbruik, word daar keer op keer verwys na Romeine 13…
Tegnologie 6 Sep 2022
Twee uiteenlopende uitvindings word in hierdie artikel beskryf. Die een is baie oud en die ander nuut. Hierdie uitvindings het merkwaardige werklike e…
Ongeveer 40 jaar gelede was die media, die groot koerante, televisie en radio, grotendeels onder beheer van die staat. Die enigste manier om die ander…
In 2020 het owerhede grootskaalse geweld gemobiliseer om burgers te dwing om, wat vir hulle die kosbaarste is, op te offer. Sosiale omgang met familie…