Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) is reeds in 1929 gestig. Vandag is die FAK steeds dié organisasie wat jou toelaat om kreatief te…
Akademia se na-uurse onderrigleermodel bewys alreeds vir nege jaar lank, oor en oor, dat dit 'n suksesvolle onderrig-opsie is vir werkendes wat graag …
Die regering se grendelstaathantering van Covid-19 het die skoolstelsel in 'n doodspiraal geplaas. Daar is minder onderwysers, omdat heelwat onderwyse…
Wat is digtheid? https://youtu.be/zi0MeltLgDc Digtheid is die term wat gebruik word om te beskryf hoe naby die stof se deeltjies aanmekaar is. Die mee…
Die bekendste kristalle is sekerlik ‘n diamant, robyn (rooi), saffier (blou) en smarag (groen). Tog is ons in die alledaagse lewe omring deur kristall…
Leonardo di ser Piero Da Vinci was ‘n veelsydige genie, ‘n polimaat wat beduidende bydraes gelewer het op die gebiede van skilderkuns, beeldhoukuns, a…
Is dit die mens beskore om platsak en so arm soos ’n kerkmuis deur die lewe te gaan as jy nie so gelukkig was om met ’n goue lepel in die mond gebore …
Die volgende eksperiment is VET pret!!! https://youtu.be/TLv3rOHV5Z8 Jy benodig slegs: Ysblokkies, sout en ‘n stukkie wol of tou Metode: Plaas die wol…
Ons kyk vandag na die drie fases wat vir ons baie bekend is:- https://youtu.be/CQiyn8UZa5g Om ‘n faseverandering te weeg te bring moet ons die materie…