Stowwe wat soms ‘n vastestof en soms ‘n vloeistof is... Teorie / Hipotese: Daar is stowwe wat by dieselfde temperatuur soms ‘n vloeistof en soms ‘n va…
LÖTZ STRAUSS (13 Mei 1930 – 25 Nov 2020) Stil, broers, daar gaan ‘n man verby, hy groet en dis verlaas. Daar’s nog maar één soos hy; bekyk hom goed. D…
Ons Kinderwet kan omskryf word as ’n komplekse stel regte, pligte en verantwoordelikhede wat in belang van die kind nagekom moet word. Kinders se regt…
‘n Eier bestaan uit ‘n harde dop, die wit van die eier en die geel binne-in die eier. Die dop van ‘n eier kan opgelos word in asyn. Plaas die eier vir…
Geskryf deur Sats Oosthuizen, gepubliseer in Die Huisgenoot - 20 Jan. 1950 (Foto’s en {bywerkings} deur DuP du Plessis) Hoewel duisende reisigers jaar…
Vlinder in melk... Melk is hoofsaaklik water, maar bevat vitamiene, minerale, proteïene en klein vetdruppeltjies wat in die oplossing gesuspendeer is.…
Die Online Home Education Expo - Africa 2020 vind plaas van 13 tot 17 Oktober 2020 en bied geleentheid aan besoekers om lesings te besigtig, aan werks…
Sherbet Eksperimente is PRET! ‘n Chemiese reaksie is wanneer twee of meer stowwe met mekaar reageer sodat die oorspronklike stowwe se samestelling ver…
Wat dink julle sal gebeur as ons springmieliepitte in ‘n glas water gooi?? Natuurlik, dit sal sink! Die rede hiervoor is dat die pitte swaar is. Is da…
Boeke bly steeds in ons moderne samelewing een van die mees waardevolle en goedkoopste hulpmiddels in onderwys. In vandag se tyd, waar almal ook meer …