Ons gaan ‘n paar eienskappe van die lemoenskil ontdek en ondersoek Benodighede: 2 Lemoene, mes, kers en vuurhoutjies, ballon, olyfolie en 2 bekers met…
Dink aan ‘n paar eienskappe van ‘n ballon: Kleurvol, rek...baar en ‘n heerlike speelding! Hierdie eienskappe is moontlik omdat ballonne van ‘n spesial…
Sedert die begin van wêreldwye pandemie is baie gesinne in ‘n tuisskoolsituasie gedompel weens grendelstaatregulasies. Verskeie menings oor tuisskolin…
Die see – net soos die lewe – is ’n gestrenge leermeester. Die beste manier om met elkeen oor die weg te kom is om alles te leer wat jy kan, dan jou b…
Die gesondheidskrisis in 2020 het fundamentele kopskuiwe ten aansien van onderwys veroorsaak wat nuwe geleenthede skep om die reg op onderwys vir alle…
Die see – net soos die lewe – is ’n gestrenge leermeester. Die beste manier om met elkeen oor die weg te kom, is om alles te leer wat jy kan, dan jou …
Wanneer jy meer tyd as gewoonlik op hande het, is dit dalk ’n goeie idee om daardie ekstra beskikbare ure wys te gebruik. Een só ’n manier is om jou k…
Ek hoor toe mos (sowaar as padda manel dra) hoe iemand kla dat sy nie kan slaap nie omdat die paddas wat om haar swembad boer kwansuis te hard kwaak. …
Voor 1994 was dit onwettig om jou kinders self by die huis skoolonderrig te gee. André en Bokkie Meintjes is byvoorbeeld tronkstraf opgelê omdat hulle…
Marthinus Jacobus Oosthuizen het op ‘n groot veeplaas in die distrik Uitenhage grootgeword. Sy ouers het hulle veral op perde en beeste toegelê en Tie…