Droom jou kind daarvan om eendag stories te skryf? Kom ons begin by die vraag: Wat maak ’n storie so lekker dat die leser nie kan wag om om te blaai n…
‘n Verhaal van sentralisasie en verval Sedert die negentigerjare het die Suid-Afrikaanse regering stelselmatig ouers se beheer oor onderwys weggeneem …
Die KragDag-span, in samewerking met SA Homeschoolers, het weereens ‘n suksesvolle opvoedkunde ekspo aangebied op 15 Mei 2021, by die Heartfelt Arena …
Die Voortrekkermonument is in die Pretoria (Tshwane)-streek, in ‘n natuurreservaat, in die noordelike deel van Suid-Afrika geleë. Dié unieke monument …
Hierdie is ‘n lekker eksperiment vir bakterieë en swamme (fungi) ... https://youtu.be/VTttZBGpxQw Metode: Gee vir elke deelnemer 3 x ziplock sakkies. …
Politici hou van die gedagte van een oplossing vir almal. As daar met sekerheid gesê kan word dat daar een oplossing is wat die beste is vir almal, da…
Wanneer jy ʼn skryfopdrag lees en dit voel asof jy skielik aan die voet van Kilimanjaro staan, totaal oorbluf oor die oorweldigende taak van oulike sin…
SA Tuisskoolritme is aanvanklik geïnspireer deur 'n groep tuiskoolouers wat almal dieselfde passie, toewyding en begrip het vir die waarde van tuisond…
Daar het onlangs twee opwindende nie-fiksie boeke vir kinders tussen ses en nege jaar oud op my lessenaar beland wat onmiddellik my nuuskierigheid gep…
“Help Oupa met sy rekenaar asseblief”. Wat aanvanklik begin het as ‘n versoek om hulp, word toe ‘n interessante sinergie-debat oor progressiewe ontwik…