Hierdie is ‘n lekker eksperiment vir bakterieë en swamme (fungi) ... https://youtu.be/VTttZBGpxQw Metode: Gee vir elke deelnemer 3 x ziplock sakkies. …
Wat is digtheid? https://youtu.be/zi0MeltLgDc Digtheid is die term wat gebruik word om te beskryf hoe naby die stof se deeltjies aanmekaar is. Die mee…
Die bekendste kristalle is sekerlik ‘n diamant, robyn (rooi), saffier (blou) en smarag (groen). Tog is ons in die alledaagse lewe omring deur kristall…
Die volgende eksperiment is VET pret!!! https://youtu.be/TLv3rOHV5Z8 Jy benodig slegs: Ysblokkies, sout en ‘n stukkie wol of tou Metode: Plaas die wol…
Ons kyk vandag na die drie fases wat vir ons baie bekend is:- https://youtu.be/CQiyn8UZa5g Om ‘n faseverandering te weeg te bring moet ons die materie…
Stowwe wat soms ‘n vastestof en soms ‘n vloeistof is... Teorie / Hipotese: Daar is stowwe wat by dieselfde temperatuur soms ‘n vloeistof en soms ‘n va…
‘n Eier bestaan uit ‘n harde dop, die wit van die eier en die geel binne-in die eier. Die dop van ‘n eier kan opgelos word in asyn. Plaas die eier vir…
Vlinder in melk... Melk is hoofsaaklik water, maar bevat vitamiene, minerale, proteïene en klein vetdruppeltjies wat in die oplossing gesuspendeer is.…
Sherbet Eksperimente is PRET! ‘n Chemiese reaksie is wanneer twee of meer stowwe met mekaar reageer sodat die oorspronklike stowwe se samestelling ver…
Wat dink julle sal gebeur as ons springmieliepitte in ‘n glas water gooi?? Natuurlik, dit sal sink! Die rede hiervoor is dat die pitte swaar is. Is da…