Boekresensie: Verklarende Studiebybel (1933/1953-vertaling)
Professore Herrie van Rooy (Ou Testament) en Hermie van Zyl (Nuwe Testament), twee gerekende teoloë, het die verklarende notas, temas, tekskritiese in…
Óns Covid-ondervinding
En daar kry ons ook Covid-19! As agtergrond - ons is ‘n egpaar in ons middel-60’s wat op ‘n plot bly en nie sosiaal baie aktief is nie. Ons pas wel on…
Versorger, sien om na jouself
Ek het geen mediese agtergrond nie, maar ek het wel beide my ouma en oupa as verswakte bejaardes tot hulle afsterwe verpleeg – hulle is albei ná perio…
Boekresensie: Ons raaiselpad met alzheimersiekte
Outeur: Elise Nel Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 978-0-7963-2175-6 Elise Nel vertel in haar boek getiteld Ons raaiselpad met alzheimersiekte, ’n eerlike ve…
Gratis virtuele skryfkursusse vir skole, tuisskolers en individuele leerders – deel 1
Droom jou kind daarvan om eendag stories te skryf? Kom ons begin by die vraag: Wat maak ’n storie so lekker dat die leser nie kan wag om om te blaai n…
Gemeenskapsoptrede teen misdaad moet ondersteun, nie onderdruk word nie
Die redding gedurende die rampspoedige plundery wat die afgelope week in KwaZulu-Natal en Gauteng afgespeel het, was die stappe wat gemeenskapslede ge…
Akwaponika: Laat die natuur jou goed groei
Lank voor die mensdom die eerste vurk in die grond gesteek, die eerste stukkie draad gespan en die eerste waterpomp ontwikkel het, het moeder-natuur a…
Geskiedenis van onderwys in Suid-Afrika
‘n Verhaal van sentralisasie en verval Sedert die negentigerjare het die Suid-Afrikaanse regering stelselmatig ouers se beheer oor onderwys weggeneem …
Boekresensie: Vleis
Titel: Vleis Outeur: Annelien Pienaar Uitgewer: Human en Rousseau Ek het sommer baie breed geglimlag toe die koerier my kopie van Annelien Pienaar, sk…
