Die staat is onlangs in die hof gedwing om die implementering van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) op te skort. Hierdie ontwikkeling volg op…
So aan die begin van die nuwe jaar onderneem baie van ons om 'n gesonder eetplan en leefstyl aan te hang. Dr. Michael Mosley se boek getiteld 8-week b…
Wat as ’n uitbreking van ’n beheerbare siekte begin het, het ontwikkel tot ’n nasionale ramp wat beide die vleis- en melkbedryf in ’n wurggreep het en…
Wie wil nou nie oor 'n Desember hulle tasse pak, in die motor spring en die langpad aandurf na een of ander kusdorpie toe nie? Die skole sluit, dis va…
Die gedagte om 'n selfonderhoudende, volhoubare leefstyl te lei begin al meer aftrek by oud en jonk kry. Meer mense begin 'n ekovriendelike ingesteldh…
Dit is moeilik om 'n mens 'n lewe voor te stel sonder eiers. Natuurlik is daar diegene wat weens gesondheids-, dieetkundige- en/of smaakvoorkeure nie …
Hier by ons in die Oos-Kaap begin die vyebome letterlik bot. Die lente is hier. Daar is sowaar klein vruggies aan ons vroeëperskebome en moerbeibome. …
Deesdae leef ons in 'n wêreld waar feitlik elke aspek van ons lewens aanlyn gebeur. Van ons werk aanlyn, doen besigheid aanlyn, studeer aanlyn, sosial…
Voel dit vir jou ook of ons deesdae onophoudelik met slegte nuus gebombardeer word? Skakel die radio en TV aan en dis net moord en doodslag waar jy ky…
Ek het onlangs vertel dat ek die voorreg gehad het om met 'n nuwe grondeienaar, Hans Tredoux*, se vrou, Elanie*, te gesels. Hulle het vroeër vanjaar '…