Covid-19 het die wêreld in rou gedompel. Miljoene mense het reeds beswyk aan die wrede siekte wat onder oud én jonk maai. Hierdie “miljoene” is nie bl…
Outeur: Christa Swanepoel ISBN: 978-0-6396-0254-7 Uitgewer: LAPA Hoewel ek self eerder graag lees as om handwerk te doen, probeer ek op hoogte bly van…
ISBN: 978-1-86842-756-7 Uitgewer: Jonathan Ball Die lokteks op die agterblad van Fortuine, Ebbe Dommisse se onthullende boek oor die wel en wee van Af…
Suid-Afrikaners is toenemend gefrustreerd met die verval van die land as gevolg van wanbestuur deur die staat. Die Demokratiese Alliansie (DA) het tyd…
So ‘n aantal weke gelede het ‘n video die media aan die gons gehad oor twee “slim” bye wat ‘n koeldrankbottel se lossittende prop oopdraai om by die g…
Die KragDag-span, in samewerking met SA Homeschoolers, het weereens ‘n suksesvolle opvoedkunde ekspo aangebied op 15 Mei 2021, by die Heartfelt Arena …
Sonkrag word deur talle verbruikers gesien as ‘n uitweg om Eskom se stygende kostes te vermy en as ‘n manier om beurtkrag te ontduik. Nie almal wat so…
Rina Gous, ’n argitek van Pretoria, het verlede jaar ’n projek met die Engelse titel “Atah Shawl of Hope” van stapel gestuur. Hierdie verdienstelike p…
Die Voortrekkermonument is in die Pretoria (Tshwane)-streek, in ‘n natuurreservaat, in die noordelike deel van Suid-Afrika geleë. Dié unieke monument …