Suksesvolle kultuurgemeenskappe benodig gesonde, stabiele en florerende onderwys en beroepsopleiding. Daarom het Solidariteit destyds vanaf 2010 begin…
Laurie Schlebusch (78) is die stigter van Camperdown Health and Hygiene, ’n baie suksesvolle onderneming wat spesialiseer in intensiewe skoonmaakdiens…
As mense aan goggas dink dan is dit selde met bewondering of respek. So dikwels hoor ‘n mens: “hierdie blerrie vlieë!”of, “tjek vir bosluise!” of, “ek…
Meeste mense beskou Suid-Afrika as vanselfsprekend. Dit het in die mis van die geskiedenis ontstaan en sal vir altyd bly voortbestaan, want daar is ie…
Brei-entoesiaste kan gerus naderskuif en hulle vergewis van Christa Swanepoel se lieflike breipatroonboek wat pas deur LAPA Uitgewers gepubliseer is. …
Vanoggend draal die deuntjie en lirieke van die ou bekende en geliefde FAK-liedjie, Dis heerlike lente, deur my kop. Dis heerlike lente, die winter's …
Een ding waaroor almal in Suid-Afrika saamstem is dat korrupsie ʼn groot probleem is. Selfs die regerende party stem hieroor saam. Korrupsie mors geld,…
5 Dinge wat ek wens ék geweet het voordat ek begin skryf het … Eerste weergawes is nie baie goed nie. Dis nie noodwendig ‘n slegte ding om te dink dat…
In die lig van onsekerheid oor elektriese voertuie en hoe hulle vergelyk met die petrol voertuie waaraan ons gewoond is, het ek gevoel dit mag goed we…