Kallie Joubert
As Sagteware Spesialis het Kallie Joubert sy eie maatskappy op die been gebring wat sagteware ontwikkel vir verskeie toepassings. Huis en besigheids-outomatisering wat as ‘n stokperdjie begin het, het gou as passie ontwikkel en hy het die gaping in die mark gesien vir outomatisering wat gebruikersvriendelik en bekostigbaar is.
Fontana Software het sy basis in Pretoria en het meer as 25 jaar ondervinding in 'n wye verskeidenheid van bedrywe en toepassings. In die outomatiseri…