Henk Vorster
Henk Vorster het ‘n lang loopbaan in internet tegnologie, en tans spesialiseer hy in die bedryf van e-leer platforms. Hy het ook ‘n lewendige belangstelling in landboutegnologie. Tesame met dr. Koos Henning, met meer as 40 jaar se ondervinding in die kweekhuisbedryf, vorm hulle ‘n gedugte span om kennisoordrag te doen in die intensiewe boerdery bedryf