Louise Viljoen
Boekwurm Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer en taalversorger van Jeffreysbaai. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Louise skryf, redigeer, proeflees en vertaal teks om die pot aan die kook te hou. Dit is haar passie om skrywers te help om hulle manuskripte te slyp. Sy lees dus vir werk én vir ontspanning. Louise vertel graag van die wonderlike boeke op haar boekrak wat haar hart vinniger laat klop. Haar boekresensies verskyn gereeld in verskeie publikasies en kan ook oor die radio gehoor word.
Ns Skrywershuis publiseer My gebed vir ’n Boer Twee, ’n saamgestelde bundel. Dit is ’n besondere publikasie waarin skrywes van Jan Alleman sowel as be…
Dit voel dalk tans vir jou asof jy op ’n rondomtalierit is wat teen ’n verbysterende snelheid geheel en al buite beheer tol. Jy wou al lankal afklim, …
Wanneer jy weer in ’n winkel kom, gaan loer gerus wat ’n piepklein botteltjie pesto kos. Jy sal nie jou oë wil glo nie; dit is belaglik duur. Hier by …
Dr. CJH (Johan) Coetzee is die skrywer van Aftrede se gat!, ’n boek wat hy as ’n gesprek, ’n werkboek en ’n dinkboek beskryf. Die lokteks op die agter…
Gesondheid 2 Feb 2023
Die moringaboom oftewel peperwortelboom is ’n snelgroeiende, supergesonde wonderboom wat in elke tuin hoort. Plaaslik groei dit glo veral goed in Limp…
Die Niemands (Foto deur Alexander Maritz) Tuisteskepper Clari Niemand en haar man, Barend, (albei in hul vyftigs) is naweekboere op ’n plaas naby Dull…
LAPA Uitgewers publiseer Aleit Swanepoel se AleitApteit. Geliefde media-persoonlikheid, geleentheidsbeplanner en entrepreneur Aleit Swanepoel is in Me…
My oorlede oupa het gereeld gewaarsku dat daar ’n tyd sal kom wanneer mense met geld in die hand gaan staan en niks daarmee sal kan koop nie. Hy het n…
Veiligheid 29 Nov 2022
So saam met die goeie reëns wat die afgelope ruk oor dele van ons land geval het, het berigte van verdrinkings ook ingestroom. Dieselfde gebeur vakans…
Boekpakkie 1 Die lang Desembervakansie is voor die deur. Pak gerus leesstof in die kinders se koffers indien jou gesin gelukkig is om te kan uitsien n…