Louise Viljoen
Boekwurm Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer en taalversorger van Jeffreysbaai. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Louise skryf, redigeer, proeflees en vertaal teks om die pot aan die kook te hou. Dit is haar passie om skrywers te help om hulle manuskripte te slyp. Sy lees dus vir werk én vir ontspanning. Louise vertel graag van die wonderlike boeke op haar boekrak wat haar hart vinniger laat klop. Haar boekresensies verskyn gereeld in verskeie publikasies en kan ook oor die radio gehoor word.
Titel: Erfgeld is swerfgeld Outeur: C. Johan Bakkes ISBN (gedrukte boek): 978-1-4853-1122-5 Erfgeld is swerfgeld deur C. Johan Bakkes As jy graag outo…
Webjoernaal 24 Jun 2020
Dis ’n jaar sedert Bianca Coetzee (33) en haar seuntjies, Christiaan (9) en Eben (8), Nigerië toe verhuis het om by haar man en die seuns se pa, Jaque…
Titel: Help! My kind is anders Outeur: Christien Neser Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 978-0-7993-9629-4 Help! My kind is anders deur Christien Neser H…