Louise Viljoen
Boekwurm Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer en taalversorger van Jeffreysbaai. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Louise skryf, redigeer, proeflees en vertaal teks om die pot aan die kook te hou. Dit is haar passie om skrywers te help om hulle manuskripte te slyp. Sy lees dus vir werk én vir ontspanning. Louise vertel graag van die wonderlike boeke op haar boekrak wat haar hart vinniger laat klop. Haar boekresensies verskyn gereeld in verskeie publikasies en kan ook oor die radio gehoor word.
Ek is sommer baie opgewonde om hierdie drie 2023-titels aan KragDag lesers voor te hou. Elke boek bevat ’n kaart, pragtige kleurfoto’s, interessante f…
LAPA Uitgewers publiseer PJ en Geo Botha se boek getiteld Word ryk, bly ryk: Hoe om welvaart te skep en bestuur. Dit beslaan 174 bladsye en is tjokken…
Ek lees onlangs JP en Geo Botha se boek getiteld Word Ryk, Bly Ryk: Hoe om welvaart te skep en bestuur gelees. Die Botha-broers is albei onafhanklike …
Christelike Uitgewers Maatskappy (CUM) publiseer Vroue van die Bybel deur Wayne Barber, Eddie Rasnake en Richard Shepherd. Hierdie boek beslaan twaalf…
Vleispryse het die afgelope paar jaar beduidend al hoe duurder geword. Die dae toe mens nog soos in die ou dae kon weglê aan rys en groente met ’n ord…
Ek was so dankbaar toe Elsabé Brits, skrywer van Emily Hobhouse: Geliefde verraaier vir my ’n getekende kopie van haar besonderse boek stuur met die b…
Tafelberg publiseer Johan Fourie, ’n internasionaal-gerekende professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch en ook rubriekskrywer vir Rappor…
’n Rukkie gelede het ek ’n artikel geskryf getiteld “Laat kinderspeletjies herleef” wat hier te lees is. Ek beklemtoon hierin dat ouers daarteen moet …
Daar is vandag sowat 900 miljoen mense in Sub-Sahara Afrika wat geheel en al op tradisionele kruiekure aangewese is. Wêreldwyd is mense ook besig om a…
Onlangs hoor ek iemand ’n opmerking maak oor hoe duur lewensonkostes geword het en hoe al meer families (en in sommige gevalle vriende of selfs vreemd…