Louise Viljoen
Boekwurm Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer en taalversorger van Jeffreysbaai. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Louise skryf, redigeer, proeflees en vertaal teks om die pot aan die kook te hou. Dit is haar passie om skrywers te help om hulle manuskripte te slyp. Sy lees dus vir werk én vir ontspanning. Louise vertel graag van die wonderlike boeke op haar boekrak wat haar hart vinniger laat klop. Haar boekresensies verskyn gereeld in verskeie publikasies en kan ook oor die radio gehoor word.
KragDag-lesers sal onthou dat ek in Februarie vanjaar ’n artikel geskryf het oor ons eetbare tuin in die dorp. Lees gerus die artikel hier om jou gehe…
Konstruksie 25 Jul 2022
PROMOSIE-ARTIKEL Die alleeneienaar en stigter van Rondebult Construction Machines, Johan Duvenage, is op 3 Julie 1951 op Middelburg, Mpumulanga, gebor…
Ons vier op Vrydag 15 Junie 2022 Wêreld Jeugvaardigheidsdag. Die gedagte agter hierdie verdienstelike dag is om bewusmaking te skep rondom die al hoe …
Dis wintervakansie. Die skole is gesluit, en die kinders is by die huis. Baie ouers, hoe lief hulle ook al hulle bloedjies het, sit met hulle hande in…
Die KragDag-webtuiste lok duisende virtuele besoekers in ’n maand en ons nuusbrief gaan ongeveer elke twee weke uit na bykans 105 000 intekenare oftew…
Pharos publiseer Skryf Afrikaans van A tot Z: Die essensiële gids vir taalgebruikers (SAAZ3), ’n hersiene uitgawe. KragDag voel saam met ons lesers en…
KragDag-lesers hou mos daarvan om dinge sélf te doen. Bernadine Douglas se boek getiteld Your 12-week Body & Mind Transformation beloof om die man…
Suid-Afrikaners kan hierdie winter wéér nie op Eskom staatmaak vir ononderbroke elektrisiteitstoevoer nie. André de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof,…
Entrepreneur Annandé Lathleiff, ’n gekwalifiseerde skoonheidsterapeut wat haar eie salon bedryf en ook haar eie produkte ontwikkel en verkoop, woon in…
Met die temperatuur wat daal, wil mens mos leesstof aanskaf waarmee jy op koue aande voor ’n kaggelvuur jou tyd kan verwyl. Die volgende lesenswaardig…