Louise Viljoen
Boekwurm Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer en taalversorger van Jeffreysbaai. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Louise skryf, redigeer, proeflees en vertaal teks om die pot aan die kook te hou. Dit is haar passie om skrywers te help om hulle manuskripte te slyp. Sy lees dus vir werk én vir ontspanning. Louise vertel graag van die wonderlike boeke op haar boekrak wat haar hart vinniger laat klop. Haar boekresensies verskyn gereeld in verskeie publikasies en kan ook oor die radio gehoor word.
Human en Rousseau publiseer Nic van Wyk, ’n gekwalifiseerde sjef, restauranteur en TV-aanbieder, se resepteboek getiteld Brood & botter. Nic is ve…
Voor ons ons oë uitvee, is dit Desembervakansie en Kersfees. Menige ma kan getuig dat ’n kind op vakansie ’n honger kind is. Ons begin dus in die rigt…
Penguin Books publiseer Low Carb is Lekker Drie geskryf deur Iné Reynierse. Low Carb is Lekker Drie beslaan 208 bladsye. Die resepte is ingedeel in vi…
Ek het onlangs Philip Lymbery se opspraakwekkende boek getiteld Sixty Harvests Left gelees wat na die gevolge van industriële boedery kyk. Hier is die…
LAPA Uitgewers publiseer Christa Swanepoel se 20 Hekeltegnieke. Hierdie praktiese gids, na my mening eintlik ’n mini-kursus in hekel, bied ’n waardevo…
Gesondheid 29 Sep 2022
Ek geniet die eetbare plante in my tuin geweldig baie. Nie net is dit gesond, heilsaam en gerieflik nie, maar dit is ook terapeuties om vrugte, groent…
Gesondheid 7 Sep 2022
Ons vier vanjaar op 23 September Internasionale Gebaretaaldag. Die VN se Algemene Vergadering het dié dag opsygesit om bewustheid te kweek van die bel…
Gesondheid 5 Sep 2022
Dit is absoluut skrikwekkend hoe baie tyd ons deesdae op ons fone deurbring. Wanneer ons ’n ledige oomblik het, gryp ons na ons fone. En selfs wanneer…
Toe ek My First African Adventure deurblaai, het ek onmiddellik geweet dat KragDag-lesers baie van hierdie besonderse publikasie sal hou. Baie van die…
KragDag-lesers sal onthou dat ek in Februarie vanjaar ’n artikel geskryf het oor ons eetbare tuin in die dorp. Lees gerus die artikel hier om jou gehe…