Die droogte in die Noord-Kaap
TLU SA het gedurende die week van 19 – 24 April 2021 die Noord-Kaap besoek en in verskeie gemeenskappe ‘n draai gemaak. Die doel was om uit te reik na…
Melkbos Rotariërklub gee resepteboek uit
Titel: Lockdown Recipes & Stories ISBN: 978-0-620-90798-9 Ek is baie opgewonde om hierdie resepteboek wat pas in Engels verskyn het aan u voor te …
‘n Munisipale rekening is onvoldoende om jou sonkragstelsel te definieer
Hierdie artikel gee ‘n inleidende oorsig waarom dit nie aanbeveel word om die grootte van ‘n sonkragstelsel te bepaal deur slegs ‘n munisipale rekenin…
Doodspiraal van skoolstelsel
Die regering se grendelstaathantering van Covid-19 het die skoolstelsel in 'n doodspiraal geplaas. Daar is minder onderwysers, omdat heelwat onderwyse…
Laat ons boekevat
Van my mooiste jeugherinneringe is die huisgodsdiens aan huis van my oorlede grootouers. Daar is Bybel gelees, gebid en Halleluja-liedjies gesing. My …
Xperiland eksperiment: Vuurwerke in glas
Wat is digtheid? https://youtu.be/zi0MeltLgDc Digtheid is die term wat gebruik word om te beskryf hoe naby die stof se deeltjies aanmekaar is. Die mee…
‘n Antwoord op stowwerige of weggespoelde paaie
Promosie artikel Paaie is noodsaaklik vir ‘n land se ekonomie. Dit verbind provinsies, dorpe en plase. Paaie vorm die slagaar van ‘n land se ekonomie…
Xperiland eksperiment: Kristalle
Die bekendste kristalle is sekerlik ‘n diamant, robyn (rooi), saffier (blou) en smarag (groen). Tog is ons in die alledaagse lewe omring deur kristall…
Familie-boere en verbruikers – belangrike skakels in die landbou-waardeketting
Sedert 1897 is TLU SA dáár vir die kommersiële boer wat meestal as familie-boerderye funksioneer. Daar word altyd gesê dat indien mens vir die toekoms…
