Die afgelope tyd het daar ’n paar boeke verskyn wat oor geldsake en die raaksien van sakegeleenthede handel. Ek vertel meer oor drie van die boeke hie…
Ek bewonder mense wat die talent het om met hulle hande te skep – hulle wat uit niks uit iets moois kan optower. Lindi Burger, ’n mediese student in h…
Onlangs, vir die eerste keer sedert die vroeë 1960’s, is daar tydens argeologiese opgrawings ‘n aantal fragmente van Bybelse boekrolle ontdek. Hierdie…
Leonardo di ser Piero Da Vinci was ‘n veelsydige genie, ‘n polimaat wat beduidende bydraes gelewer het op die gebiede van skilderkuns, beeldhoukuns, a…
Is dit die mens beskore om platsak en so arm soos ’n kerkmuis deur die lewe te gaan as jy nie so gelukkig was om met ’n goue lepel in die mond gebore …
Die volgende eksperiment is VET pret!!! https://youtu.be/TLv3rOHV5Z8 Jy benodig slegs: Ysblokkies, sout en ‘n stukkie wol of tou Metode: Plaas die wol…
Titel: Met een voet in die Bybel Outeur: Gert Janse van Rensburg Uitgewer: Kreativ SA ISBN: 978-1-928478-86-7 800 Afrikaanse spreekwoorde, idiome, vas…
TLU SA het in ‘n persverklaring hulle skok en teleurstelling uitgespreek oor die nasionale minimumloon vir plaaswerkers wat op 1 Maart 2021 in werking…
Volhoubare elektrisiteit is noodsaaklik om langtermyn ekonomiese groei te bewerkstellig. Ekonomiese groei is nodig om welvaart te skep en om mense se …