LAPA Uitgewers publiseer Aleit Swanepoel se AleitApteit. Geliefde media-persoonlikheid, geleentheidsbeplanner en entrepreneur Aleit Swanepoel is in Me…
My oorlede oupa het gereeld gewaarsku dat daar ’n tyd sal kom wanneer mense met geld in die hand gaan staan en niks daarmee sal kan koop nie. Hy het n…
Die jaar het weggetrek soos altyd, of het dit? Die ANC lewer vroeg-vroeg elke jaar tydens hul verjaardagfeesvieringe ʼn standpuntvoordrag. Dit is vanja…
Wanneer al die verantwoordelikheid vir die maatskappy se sukses op slegs een persoon se skouers rus, kan die bestuur van selfs 'n klein korporasie na …
Die volgende meningsartikel is geskryf na afloop van die skrywer se bywoning van ‘n geleentheid op 22 November 2022 waar mondelinge voorleggings oor d…
So saam met die goeie reëns wat die afgelope ruk oor dele van ons land geval het, het berigte van verdrinkings ook ingestroom. Dieselfde gebeur vakans…
Boekpakkie 1 Die lang Desembervakansie is voor die deur. Pak gerus leesstof in die kinders se koffers indien jou gesin gelukkig is om te kan uitsien n…
My vorige skrywe het gefokus op Patrick Lencioni se “The Five Disfunctions of a Team”. Ek is vol vertroue dat die vyf onderstaande maklike toepassings…
Namate die jaar na sy laaste lêplek skuifel, wonder die meeste sterflinge waar hierdie jaar dan heen is. Soos soveel maal gedurende 2022 het jy die da…
Daar is steeds heelwat verwarring met betrekking tot verskillende aspekte van jaarlikse verlof. Die volgende vorm die grondbeginsels – soos in Artikel…