Veiligheid
Laai jou Selfstandigheidsgids hier af
“Selfstandigheid is ’n reis en nie ’n bestemming nie.” Die KragDag Selfstandigheidsgids, help jou om jou volgende tree te identifiseer. Dit gaan nie d…
Jou selfstandigheidsplan: ’n Sistematiese benadering tot huishoudelike veerkragtigheid
Daar kom ’n punt waar die klein goed begin ophoop. Die krag gaan af. Die waterdruk is onvoorspelbaar. ’n Rekening styg sonder dat die diens verbeter. …
Lex Libertas gaan 3 000 wit kruise op die National Mall in Washington, D.C., oprig
Lex Libertas, gaan ’n openbare waak in Washington, D.C., aanbied waar 3 000 wit kruise op die National Mall vertoon. Pretoria, Suid-Afrika – Di…
So wil die staat gemeenskappe ontwapen
Terwyl misdaadvlakke eskaleer en gemeenskappe hulself al hoe meer moet organiseer om oorlewing en veiligheid te verseker, word wetgewing en regulasies…
Plaasaanvalle en landelike veiligheid TLU-SA
Henry Combrink van TLU-SA praat oor landelike veiligheid en hoe gemeenskappe kan optree om hul omgewing veiliger te maak. Na 1994 het georganiseerde l…
Polisie konfiskeer ál man se wapens nadat hy hom en gesin verdedig
André, ‘n Vrystaatse boer, was saam met sy vrou en kinders aan tafel, besig om te eet toe hy twee indringers met Pangas in hulle erf gewaar. Hy het di…
Veiligheid in ‘n misdaadbesmette staat
Een van die staat se kernverantwoordelikhede is om Suid-Afrikaners se veiligheid te verseker. Staatsverval het op alle vlakke ‘n invloed op ons lewe -…
Gevallestudie: Natal-boer skiet twee plaasaanvallers dood, wond ‘n derde
'n Jong boer van KwaZulu-Natal moes sy vuurwapenopleiding gebruik om sy gesin en sy plaas te beskerm tydens 'n gefnuikte plaasaanval op 21 Oktober 202…
Veiligheid oor Kerstyd
Dis daardie tyd van die jaar wanneer talle mense wat 'n hardwerkende jaar agter die rug het, graag wil afsaal en so bietjie ontspan voor die nuwe jaar…