Die jaar snel met ‘n spoed ten einde met al die werksaamhede wat plaasgevind het. Inderdaad het ons die jaar gepoog om te leer hoe doen mens dit mét e…
'n Kliënt het onlangs 'n vraag aan my gestel oor die doeltreffendheid van hulle span. Sommige spanlede, het hulle geglo, gee nie alles nie, en verkies…
Voor ons ons oë uitvee, is dit Desembervakansie en Kersfees. Menige ma kan getuig dat ’n kind op vakansie ’n honger kind is. Ons begin dus in die rigt…
In die eerste artikel van hierdie reeks het ons ‘n inleiding tot die evolusie van batterylaaiers en reguleerdes vir sonkragstelsels gegee en ook die a…
Diensbeëindiging is die uittrede van ʼn werknemer aan die einde van sy dienstydperk. Dit kan vrywillig wees aan die kant van die werknemer of as gevolg…
Soos ‘n mens daagliks, veral in die laaste tyd, die verskaffing van elektriese energie in Suid Afrika beleef, kom mens opnuut onder die besef van die …
Penguin Books publiseer Low Carb is Lekker Drie geskryf deur Iné Reynierse. Low Carb is Lekker Drie beslaan 208 bladsye. Die resepte is ingedeel in vi…
Ek het onlangs Philip Lymbery se opspraakwekkende boek getiteld Sixty Harvests Left gelees wat na die gevolge van industriële boedery kyk. Hier is die…
In die vorige artikel van hierdie reeks het ons ‘n inleiding tot die evolusie van batterylaaiers en reguleerdes vir sonkragstelsels gegee en is die af…