Izelle van den Bergh

Izelle van den Bergh is eerstens ʼn ma van 3 kinders wat glo leer begin waar kinders belangstel en nuuskierig is oor dinge. Met haar unieke vermoë om moeilike konsepte oop te breek deur kleurvolle aanbiedings en praktiese toepassings het sy verskeie skoolvakke aangebied, onderwysers opgelei en leermateriaal ontwikkel. As gekwalifiseerde inligtingkundige en kurrikulumargitek verpak sy op ʼn kreatiewe wyse inligting vir enige ouderdom.