Die volgende meningsartikel is geskryf na afloop van die skrywer se bywoning van ‘n geleentheid op 22 November 2022 waar mondelinge voorleggings oor d…
PROMOSIE-ARTIKEL Dit is die Nukleus-span se strewe om elke kind te sien groei tot sy of haar volle potensiaal. Die kind in totaliteit is vir Nukleus O…
PROMOSIE-ARTIKEL Ons sê dikwels dat ons "gestres" is wanneer ons eintlik bedoel dat ons oor iets bekommerd is. Bekommernis gebeur in ons koppe en onts…
Ons vier op Vrydag 15 Junie 2022 Wêreld Jeugvaardigheidsdag. Die gedagte agter hierdie verdienstelike dag is om bewusmaking te skep rondom die al hoe …
Dis wintervakansie. Die skole is gesluit, en die kinders is by die huis. Baie ouers, hoe lief hulle ook al hulle bloedjies het, sit met hulle hande in…
In gesprek met Helena Catharina van Zijl; 23 Augustus 1903 – 7 Julie 1994. Erkenning: eGGSA library Jy het na hierdie skooltjie aan die suid-westelike…
Op 2 April 2022 is die Gauteng Alternatiewe Onderwys ekspo weereens suksesvol aangebied by die Heartfelt Arena in Pretoria. KragDag en SA Homeschooler…
Die Afrikaanse Protestantse Akademie (APA) het in 1988 sy ontstaan in Pretoria gehad. Ons lei predikante, onderwysers, sielkundiges en joernaliste met…
Suksesvolle kultuurgemeenskappe benodig gesonde, stabiele en florerende onderwys en beroepsopleiding. Daarom het Solidariteit destyds vanaf 2010 begin…
5 Dinge wat ek wens ék geweet het voordat ek begin skryf het … Eerste weergawes is nie baie goed nie. Dis nie noodwendig ‘n slegte ding om te dink dat…