Medies
Sakeliga KragDag 2021 Paneelbespreking oor Medies en Gesondheid
Tydens die Sakeliga KragDag 2021 ekspo was die onderwerp van die Medies en Gesondheid-paneelbespreking: Vanuit 'n Etiese perspektief hoe behoort die O…
Óns Covid-ondervinding
En daar kry ons ook Covid-19! As agtergrond - ons is ‘n egpaar in ons middel-60’s wat op ‘n plot bly en nie sosiaal baie aktief is nie. Ons pas wel on…
Versorger, sien om na jouself
Ek het geen mediese agtergrond nie, maar ek het wel beide my ouma en oupa as verswakte bejaardes tot hulle afsterwe verpleeg – hulle is albei ná perio…
Uitgeput weens slaapapnee? – meer as wat mens sou dink!
Die woord “apnee” se oorsprong dui op afwesigheid van asemhaling. Mens weet sommer dadelik: Dit is sleg vir jou! As jy oplossing kan kry, moet jy di…
Lae bloedsuurstof in Covid-19
Met al die inligting wat die rondte doen oor Covid-19, hoor of lees mens van tyd tot tyd dat pasiënte te min suurstof in hulle bloed het. Die term “hi…
Insulienweerstandigheid – die olifant in die kamer
Die verband met tipe 2 diabetes. Ons weet almal van suikersiekte (diabetes), maar besef ons die omvang van die probleem? Vergelyk die volgende syfers …
My studiokindjie was net 17 maande oud
My laaste blog post was in September 2018. Toe was ek hoogswanger met Fit@Nature, my High Intensity Interval Training (HIIT) studio in Pretoria.…
Jy dink jy het dalk Covid-19 … wat om te verwag as jy jou wil laat toets.
JY het simptome ontwikkel wat jou laat dink jy mag dalk Covid-19 onder lede hê. Toe het jy jou dokter of die Covid-19 hulplyn geskakel en die raad gek…
Syfers om self oor te dink…
Hierdie is wêreldstatistieke soos Worldometer dit weergee vanaf 1 Januarie 2020 tot 17 April 2020 – dus ‘n weergawe van die afgelope 3½ maande se stat…