Sedert ons vorige artikel oor die nuwe coronavirus het dit ‘n ander naam gekry en het die prentjie drasties verander. Die siekte het na elke vasteland…
Dermmikrobioom is ‘n versamelnaam vir die genetiese materiaal van al die bakterieë, virusse, fungi en ander eensellige diertjies, wat in ons spysverte…
Wat is OA? : Dit is 'n siekte wat jou gewrigte aantas en waar die kraakbeen al hoe meer afbreek, inflammasie toeneem en uiteindelike uitloop op n been…
KragDag mense is meestal opgewonde oor sonkrag, maar soos met enige iets kragtigs is dit nodig om ook versigtig met die son om te gaan. Ons is gewoond…
Vroeg in hierdie jaar het die skrywer vir sy jaarlikse mediese ondersoek gegaan. Bloedtoetsuitslae het aangedui dat daar ‘n verhoging in die Prostaats…
In ‘n eerste deel van hierdie reeks van artikels is inleidend gekyk na die algemene voorbereiding wat nodig is vir ‘n noodsituasie, asook watter noodm…
Plaasgemeenskappe leef uiteraard in relatiewe afsondering en moet dus in ‘n groot mate selfversorgend wees … vandaar die gesegde: ”‘n boer maak ‘n pla…
Ignaz Phillip Semmelweis Wie ken die naam Ignaz Semmelweis? Nie baie mense nie! Iemand wat potensieel ‘n beroemde baanbreker in die mediese wêreld was…
PROMOSIE-ARTIKEL ‘n Pasgebore baba se honger- en versadigingsentrum werk presies soos dit bedoel is. As ‘n baba honger is, huil hy tot hy sy melk kry.…
GEBORGDE ARTIKEL Gehoorverlies is ‘n wêreldwye verskynsel wat reeds van geboorte af kan bestaan óf, wat gedurende die verloop van jou lewe kan voorkom…