Dit is so lekker om te sien dat 'n uitgewer moeite doen om kookboeke vir kinders uit te gee en te bemark. Die koerier het onlangs twee pragboeke by my…
Twee gebedsjoernale het onlangs op my lessenaar beland: een vir mans en een vir vroue. Ek glo dat KragDag-lesers baie baat hierby sal vind. Beide joer…
Dominee Jaco Strydom se boek getiteld Eendag is te ver: Geloofsgedagtes vir jong Jesusvolgelinge (180 bladsye) het onlangs by Lux Verbi verskyn. Dit i…
Inspirerende leierskap: riglyne vir sukses uit die sakewêreld en die Woord het pas by Lux Verbi verskyn. Ek was voorwaar hoog in my skik toe hierdie t…
Deesdae leef ons in 'n wêreld waar feitlik elke aspek van ons lewens aanlyn gebeur. Van ons werk aanlyn, doen besigheid aanlyn, studeer aanlyn, sosial…
Yavor Rusinov se boek getiteld Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak het pas by Lig in Duisternis uitgewers verskyn. Dit is keurig in A…
Jan Braai se jongste braaiboek getiteld Atmosvuur is ’n omvattende, hardebandgids met pragtige volkleurfoto’s. Dit is ook in Engels beskikbaar as Atmo…
Dop jy ook gereeld jou beursie om in die hoop dat daar genoeg rande en sente is om 'n vakansie te onderneem? Vir baie van ons is 'n wegbreek kus of Bo…
Die volgende natuurboeke het onlangs by Struik Nature, ’n afdeling van Penguin Random House, verskyn. Al drie hierdie Engelse publikasies sal pragtige…
Ek was onlangs die gelukkige ontvanger van twee splinternuwe boeke getiteld Commando: A Boer Journal of the Anglo-Boer War (geskryf deur Deneys Reitz …