Ek het onlangs die voorreg gehad om met 'n grondeienaar se vrou te gesels. Hans Tredoux* het pas 'n plasie in die Oos-Kaap naby Jeffreysbaai aangeskaf…
Soms is al wat jy nodig het, 'n bietjie vars lug, 'n rustige stap en die sagte geluid van voëltjies in die bome. Op die bekende KragDag-terrein, te Di…
Glanssjefs Isabella Niehaus en Louis Jansen van Vuuren het saamgespan om hierdie pragpublikasie, 'n splinternuwe kosboek getiteld Skepselkos uit Naled…
Dis heerlike lente. Die winter is verby. Dit word soggens vroeër lig en saans later donker. Ons trek ons baadjies en jasse uit, want dis nie meer so k…
Die ander dag lees ek toe van ’n tendens waar dokters toenemend “nature therapy”, ook genoem “ecotherapy” en “forest bathing” as alternatiewe behandel…
Sahil Bhardwaj Die blogger Sahil Bhardwaj noem op Quora vier voordele van selfvoorsienend wees, naamlik onafhanklikheid, besparing, gesonder leefstyl …
Wil jy selfvoorsienend wees of wil jy afhanklik bly van die sisteem? Wêreldwyd word mense, Suid-Afrikaners inkluis, daagliks met hierdie vraag gekonfr…
Nie almal van ons is so bevoorreg om ‘n plaas se spasie rondom ons te hê nie, maar die meeste van ons het so bietjie van ‘n boer in ons. Dink net hoe …
Voel dit vir jou ook of die tyd deesdae vinniger as gewoonlik verbysnel? Ek kan byna nie glo dat die jaar oor net drie maande op ’n einde sal wees nie…
Soveel ouers vra vir hulle kinders wat huil (sarkasties en/of om die situasie te bepaal): “Is daar bloed?” Wat gemaak as daar bloed is? Soms is die no…