As mense aan goggas dink dan is dit selde met bewondering of respek. So dikwels hoor ‘n mens: “hierdie blerrie vlieë!”of, “tjek vir bosluise!” of, “ek…
Sedert antieke tye is die vooruitstrewende boer deurentyd besig om te innoveer ten einde produksie te vermeerder, kwaliteit van produkte te verhoog en…
Daar het die afgelope ruk baie interessante Engelse veldgidse op my lessenaar beland. Ek het dit goed gedink om hierdie pragpublikasies onder u aandag…
Weens die Covid-pandemie en ‘n besonder koue winter wat ek ervaar, het my pen tydelik opgedroog. Ook is ek besig met kursusontwikkeling. Nietemin sal …
As ons gevra sou word om aan ‘n boerdery te dink, sal die meeste mense aan skaap-, bees-, saai- of dalk ‘n groenteboerdery dink ... maar ‘n krokodilbo…
Inheemse veldbokke, wat eie aan Suid-Afrika is, het met die veredeling van boerbokke amper uitgesterf. Volgens die Inheemse Veldbok Vereniging van Sui…
Die Coronavirussiekte, ook genoem Covid-19, is sekerlik op almal se lippe. In landboukringe word daar ook gereeld van virus- en ook ander soorte siekt…
Kwynende winsmarges in die vleisbeesbedryf verg groter tegnologiese insette en gefokusde voedingstrategieë. Danksy genetiese en tegnologiese vooruitga…
Sedert ons vorige skrywe het daar in ons omgewing milde reëns geval en is daar ‘n beduidende verbetering in ons veld te bespeur. Dit is die eerste kee…