’n Goeie nag se slaap vereis die handhawing van gesonde suurstofvlakke deur vry en gereeld asem te haal. Onreëlmatige asemhaling veroorsaak 'n vorm va…
Die moringaboom oftewel peperwortelboom is ’n snelgroeiende, supergesonde wonderboom wat in elke tuin hoort. Plaaslik groei dit glo veral goed in Limp…
Ek geniet die eetbare plante in my tuin geweldig baie. Nie net is dit gesond, heilsaam en gerieflik nie, maar dit is ook terapeuties om vrugte, groent…
Ons vier vanjaar op 23 September Internasionale Gebaretaaldag. Die VN se Algemene Vergadering het dié dag opsygesit om bewustheid te kweek van die bel…
Dit is absoluut skrikwekkend hoe baie tyd ons deesdae op ons fone deurbring. Wanneer ons ’n ledige oomblik het, gryp ons na ons fone. En selfs wanneer…
PROMOSIE-ARTIKEL Inleiding Hierdie artikel volg op verlede jaar se artikel: “Watertipes en -gesondheid vir mens, plant en dier”. Dié weergawe bevat di…
PROMOSIE-ARTIKEL Ons sê dikwels dat ons "gestres" is wanneer ons eintlik bedoel dat ons oor iets bekommerd is. Bekommernis gebeur in ons koppe en onts…
Entrepreneur Annandé Lathleiff, ’n gekwalifiseerde skoonheidsterapeut wat haar eie salon bedryf en ook haar eie produkte ontwikkel en verkoop, woon in…
Suid-Afrikaners leef in ’n uiters gewelddadige land waar misdaad hoogty vier. Ons hoef maar net ’n koerant oop te maak om te lees van die een grieselr…
Onlangs noem ’n vriendin raadop dat haar seuntjie baie oorgewig is, en sy weet eerlikwaar nie hoe om hom te help nie. Dit breek haar hart, maar sy ver…