Toenemend word daar beweer dat daar 'n ekonomiese herstel ("reset") of herbegin gaan kom. Ons huidige ekonomiese bedeling is gebaseer op die Bretton W…
In die aanbieding van Prof Johan Slabber tydens die Akademia en Solidariteit se Kragopwekkingseminaar het hy tong-in-die-kies verwys na die wyshede wa…
Die Spreuke-digter sê: " ‘n Afgebreekte stad sonder ‘n muur, so is ‘n man wat sy gees nie kan inhou nie.” TLU SA se Uitvoerende komitee (UK) het onlan…
Forbes, ‘n globale media-maatskappy wat beriggewing oor besigheid, beleggings, tegnologie, entrepreneurskap, leierskap en lewenstyl doen, het in ‘n on…
Dit is opmerklik hoe baie mense deesdae sukkel om ’n positiewe ingesteldheid te handhaaf. Dit is asof ons gedurig veranderende wêreld heeltemal té vin…
Dit is net menslik dat baie van ons in hierdie dae voel dat ons maar kan tent opslaan op moedverloor se vlakte, want hoe bly ’n mens positief wanneer …
Bemiddeling = Mediasie = die beter alternatief! Jy weet mos van prosedeer. Hof toe vat. Daardie kliënt, wat eintlik jou vriend is maar wat nie sy reke…
Ons het in ‘n vorige nuusbrief ‘n “moeite-werd-om-te-lees” -artikel geplaas waarin mnr Johann Rupert, voorsitter van die luukse-produkte besigheidsryk…
In die KragDag nuusbriewe van 17 April, 1 Mei en 15 Mei (elke keer twee weke uitmekaar) is in ’n meningsopname vir KragDag lesers gevra hoe hulle oor …
Soos in vandag se nuusbrief is daar in die KragDag nuusbriewe van 17 April en twee weke later weer op 1 Mei in ’n meningsopname vir KragDag lesers gev…