Soos ‘n mens daagliks, veral in die laaste tyd, die verskaffing van elektriese energie in Suid Afrika beleef, kom mens opnuut onder die besef van die …
Die ANC se interne twiste en leierskapskonferensies geniet baie aandag in die media, en baie mense is verheug oor opnames wat daarop dui dat die ANC w…
Wanneer oor burgerlike ongehoorsaamheid gepraat word na die soveelste insident van politieke magsmisbruik, word daar keer op keer verwys na Romeine 13…
Ek kon nie help om onlangs hardop te lag toe ek Bybelstudie doen nie. Ek lees toe mos die volgende vers raak: “Hy wat ’n verbylopende hond aan die ore…
Ongeveer 40 jaar gelede was die media, die groot koerante, televisie en radio, grotendeels onder beheer van die staat. Die enigste manier om die ander…
Een van die roepings van die Kerk vandag is om mense te wys op twee afgronde waarby ons maklik kan afval wanneer ons die tye wil lees. Die een is om e…
In 2020 het owerhede grootskaalse geweld gemobiliseer om burgers te dwing om, wat vir hulle die kosbaarste is, op te offer. Sosiale omgang met familie…
Melissa Ciummei, ‘n finansiële belegger uit Noord-Ierland, het haar bedenkinge en ‘n ernstige bekommernis uitgespreek dat inentingspaspoorte (“entings…
Die munisipale verkiesing is agter die rug en die stemgeregtigdes van Suid-Afrika het hulle wens uitgespreek. In die aanloop van die verkiesing reeds …