Die minister van Finansies van Suid-Afrika, mnr. Tito Mboweni, het met vanjaar se begrotingsrede twee maal uit die Bybel aangehaal (Sagaria 8:12 en Ps…
AfriSake is in 2011 deur vooraanstaande sakelui gestig en het vinnig gegroei tot die sterkste sakeregtewaghond in Suid-Afrika. AfriSake het in 2018 ‘n…
In hierdie aanbieding deur Dawie Roodt, wat by Sakeliga KragDag 2018 gelewer is, word 'n kort inleiding gegee oor politieke/ideologiese veranderings i…
Ons almal ken die onvleiende gesegdes van iemand is … ‘n man van 12 ambagte and 13 ongelukke, of … ‘n Hansie-my-kneg. In die Engelse taal, afhangende …
Op 9 Augustus 2018 het Adv Peter O'Halloran in die KragDag Raadsaal 'n aanbieding gedoen met die tema Libertariese beskouing, watter invloed het dit o…
Die eksponensiële aard van tegnologiese vooruitgang, kan ’n hele industrie onherkenbaar verander. Dit is veral waar, wanneer ontwikkeling op verskille…
Leviathan deur Thomas Hobbes Tydens die era van die moderne territoriale state (dit wil sê die era van omstreeks die 1500’s tot en met vandag) woed di…
Die storie gaan so… ‘n Professor by ‘n groot universiteit het aan ‘n aantal uitruilstudente, wat van reg oor die wêreld gekom het, klas gegee. Een bes…
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Saterdag 11 Augustus tussen 10:00 en 11:00 in die Raadsaal op die KragDagterr…